Bruce Dern

Bruce Dern
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Bruce MacLeish Dern
Geboorte 4 Junie 1936 (1936-06-04)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2, insluitende Laura Dern
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1960–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Bruce Dern (gebore 4 Junie 1936) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The 'Burbs (1989), Django Unchained (2012), Nebraska (2013), en The Hateful Eight (2015).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search